Kultuur

By Laerskool Witpoort glo ons dat kultuuraktiwiteite ’n belangrike rol speel in die ontwikkeling van selfvertroue, kreatiewe denke en kommunikasievaardighede. Ons bied verskeie platforms waar leerders hul unieke stem kan ontdek en hul talente kan uitleef — op die verhoog, in die klas en in die gemeenskap.

Word deel van ons storie in 2026, waar elke kind ’n naam het.

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram