




Groot fees by Kaalvoet Kleuters! Ouers mag 'n pakkie lekkers, kolwyntjies of koek stuur vir klaspartytjie. Ons sing en vier spesiaal in die klas. Foto's/video's word aan ouers gestuur.
Tel: 012 111 0850
WhatsApp: 082 452 4709
Carla Labuschagne
082 293 9501
Kontak die kantoor vir meer inligting oor beskikbaarheid en inskrywingsprosedures.