Ons personeelspan is die hart van Laerskool Witpoort. Met toewyding, kundigheid en omgee lei hulle elke leerder op ’n pad van groei en ontdekking. Hulle skep ’n veilige, stimulerende leeromgewing waar tradisie en innovasie saamwerk om elke kind se potensiaal te ontgin.
Grondslagfase (Graad R tot 3)

Riëtte du Plessis
Graad 1: Grondslagfase
Riëtte du Plessis
Graad 1: Grondslagfase
Vakke: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering
Graad: Graad 1
Sport & Kultuur: Atletiek, Fietsry, Hokkie, Netbal

Caro Munnik
Graad 3: Grondslagfase
Caro Munnik
Graad 3: Grondslagfase
Vakke: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensoriëntering
Graad: Graad 3
Sport & Kultuur: Atletiek, Hokkie, Netbal
Intersenfase (Graad 4 tot 7)

Nadia Botha
Graad 4: Intermediȇre Fase
Nadia Botha
Graad 4: Intermediȇre Fase
Vakke: Afrikaans, Wiskunde, Sosiale Wetenskappe, Kreatiewe Kunste
Graad: Graad 4Graad 5
Sport & Kultuur: Atletiek, Netbal, Perdry, Hokkie

Tristine Joubert
Graad 4: Intermediȇre Fase
Tristine Joubert
Graad 4: Intermediȇre Fase
Vakke: Sosiale Wetenskappe, Lewensoriëntering, Kreatiewe Kunste
Graad: Graad 4Graad 6Graad 7
Sport & Kultuur: Atletiek, Hokkie, Netbal