Vul gerus die vorm hieronder in om jou kind se inskrywing te begin. Ons kontak jou sodra ons jou aansoek ontvang het – ons kan nie wag om julle by die Witpoort-familie te verwelkom nie!
Registrations
Word deel van ons storie in 2026, waar elke kind ’n naam het.