Laerskool Witpoort het vandag, 19 Augustus, Internasionale Strikdag gevier!
Die leerders het hul kreatiwiteit vlerke gegee en die saalbyeenkoms om met elkeen se strik te spog was 'n jolige gedoente!
Baie geluk aan elke graad se wenner, asook die wenner van die snaakste-en mees kreatiewe strik!