Krieket

By Laerskool Witpoort speel ons met trots in 'n krieketliga waar leerders hul vaardighede ontwikkel, spanwerk leer en 'n liefde vir die spel kweek.

Ouderdomsgroepe

  • O/9
  • O/11
  • O/13

Ontwikkelingsfokus

  • Kolwerk: Tegniek, timing en konsentrasie
  • Boulwerk: Spoed, akkuraatheid en variasie
  • Veldwerk: Posisionering, vang en gooi
  • Spelinsig: Strategie en besluitneming

Toekennings

  • Beste Kolwer per span (O/9, O/11, O/13)
  • Beste Bouler per span (O/9, O/11, O/13)
  • Beste Algehele Speler van die Jaar

Liga Kompetisies

Ons spanne neem deel aan plaaslike skole-ligas met die doel om as ligawenners te presteer en elke speler se talent optimaal te ontwikkel.

Kontak: Bennie Basson

Word deel van ons storie in 2026, waar elke kind ’n naam het.

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram