Let wel: Hierdie is ’n voorbeeldpos om die uitleg van ons vakatureblad te demonstreer.
Laerskool Witpoort is op soek na ’n dinamiese en passievolle onderwyser(es) vir die Grondslagfase.
Die ideale kandidaat moet ’n liefde hê vir jong kinders, sterk kommunikasievaardighede besit en bereid wees om deel te wees van ’n hegte span in ’n unieke plaas-atmosfeer.
Sluit aan by ’n skool waar elke kind ’n naam het – en elke onderwyser ’n verskil maak.